Skip to content
  • Home
  • About
  • Follow Me
  • Sponsors
  • Blog
  • Podcast
  • Contact
Menu
  • Home
  • About
  • Follow Me
  • Sponsors
  • Blog
  • Podcast
  • Contact
  • Home
  • About
  • Follow Me
  • Sponsors
  • Blog
  • Podcast
  • Shop
    • Baby
    • Books
    • Educational
    • Felt
    • Musical Instrument
  • Contact
Menu
  • Home
  • About
  • Follow Me
  • Sponsors
  • Blog
  • Podcast
  • Shop
    • Baby
    • Books
    • Educational
    • Felt
    • Musical Instrument
  • Contact
R0,00 0 Cart

Follow Me

rhonaerasmus

rhonaerasmus

Gister was "World Mental Health Day." Ek het heel Gister was "World Mental Health Day." 
Ek het heeldag gedink aan wat ek wil plaas maar gevoel dat ek nie "qualified" is om iets hieroor te sê nie omdat ek nie noodwendig gediagnoseer is met iets soos depressie nie.

Maar toe ek nou weer daaroor sit en dink het ek besef dat "mental health/ well-being" soveel meer is as 'n spesifieke diagnose. Dit word beïnvloed deur enige iets wat my of jou sielkundige of emosionele welstand bedreig.

Op grond hiervan besef ek dat elke liewe een van ons "kwalifiseer" om iets hieroor te sê omdat elke liewe een van ons al op een of ander tyd hierdeur geraak is. 

Angstigheid en vrees is dinge waarmee ek worstel (meer gereeld as wat ek eintlik sou wou herken)... veral na Covid en als wat met daardie tyd gepaard gegaan het. 

As Mamma is ek ook gedurig angstig oor my kinders se welstand, veiligheid en hul geluk.

Ek het maniere om hiermee te "deal" en mense met wie ek kan praat wanneer dinge te veel raak- en daarvoor is ek so dankbaar.

As jy sukkel met enige iets wat jou welstand bedreig en nie weet watse kant toe nie- vra vir hulp, dis NIE n teken van swakheid nie- dis een van die BRAAFSTE dinge wat jy kan doen.
Nie een van ons kan dit waag om deur hierdie lewe sonder liefde, ondersteuning en nabyheid van ander te journey nie.

Philippians 4:6-7 (NKJV) “Be anxious for nothing, but in everything by prayer and supplication, with thanksgiving, let your requests be made known to God; and the peace of God, which surpasses all understanding, will guard your hearts and minds through Christ Jesus.”
The show must go on! Ek dink die afgelope tyd so The show must go on!

Ek dink die afgelope tyd so baie aan dié sê-ding. Hoe gereeld voel ek nie so nie? 

Die "show" impliseer dat ons iets voorgee/ voorhou wat nie noodwendig dit wat ons werklik voel weerspieël nie... en dit laat my wonder oor ons (MY) "authenticity". 

Ek streef daarna om altyd REAL te wees maar wonder of ek dit werklik regkry. Ek besef dat ons as mense mekaar opsom of oordeel op grond van die snippets wat ons van mekaar se lewens op sosiale media sien of die kort interaksies wat ons met mekaar het...

Dit voel soos gister wat ek die middag nadat ek 'n miskraam gehad het 8 jaar terug by een van my besighede aangekom het.  Een van die kliënte met wie ek gesels het, het vir my grappenderwys gesê "some people have all the luck". Totaal en al onbewus.
En wie was ek om haar bubble op daai stadium te bars? So ek het net geglimlag en haar gegroet. 
Soms is dit seker nodig om te dink dat dit altyd net goed gaan met ander mense- hetsy omdat dit iets is waarna mens kan streef of sommer net die idee dat as dit so kan gaan met iemand anders, dit JOU realiteit ook kan wees.

Maak dit iemand "fake" as hul soms 'n show opsit? Ek glo nie so nie... ek dink dit is WYS om te weet met WIE en WANNEER jy jou teleurstellings kan deel. Ek glo ook dat wanneer mens dit doen, veral op 'n publieke platform, dit uit 'n plek van oorwinning moet wees nie 'n plek van bejammering nie.

Ek glo nie dat mens "fake" is as jy net sekere dele van jouself met die publiek wil deel nie- ek glo werklik dat sekere dinge privaat moet bly en dat grense bitter belangrik is.

Ek wens dat ons altyd na mekaar met sagter oë sal kyk en mekaar die voordeel van die twyfel sal gee. Want elke liewe mens (of hul dit nou wil erken of nie) gaan soms deur moeilike tye. 

So... let's BE the change we want to see!
#whinenotwednesday Because whining never helps, b #whinenotwednesday

Because whining never helps, but a glass of good wine does.

I would much rather focus on the GOOD things in life and celebrate it with a glass of @gdlifewine
(positive vibes... positive vibes)
@smoke_pretoria voel soos 'n "tuiskoms" in die har @smoke_pretoria voel soos 'n "tuiskoms" in die hartjie van Hazelwood, Pretoria.

Dié lekkerste plek om 'n verjaarsdag te vier, "date-night", 'n besigheids afspraak (wi-fi en the works), om rugby te kyk of sommer net 'n drink saam met pêlle te geniet... die verskillende areas voel elk soos 'n restaurant (eintlik 'n belewenis) op sy eie.

As jy nognie daar was nie MIS JY UIT!!!

@sutton_sc
@nadiabeukes 
@madeliefietjie 
@littish_swarts 
@miekeraai
@gerdabouwer
Who doesn't want to get FITTER FASTER?? Na 'n hel Who doesn't want to get FITTER FASTER??

Na 'n hele ruk wat ek nie EMS-oefeninge gedoen het nie het ek net weereens die waarde daarvan besef en kon ek dié keer met 'n "blank canvas" die verskil sien wat die tipe oefeninge aan my lyf maak.

Na 4 weke by @fastfit100 is my selluliet minder (score!!!) EN my spiere alreeds meer gedefinieerd💪🏼. Ek kan ook langer en "swaarder" in die gym oefen- wat 'n BONUS is. 

...Summer body loading....

•
•
•
#realmetrhons 
#healthiswealth
#emstraining 
#fastfit
#fitterfaster
Ons erfenis... #plaaslewe! Só lekker om 'n stukki Ons erfenis... #plaaslewe!
Só lekker om 'n stukkie plaas in ons "agterplaas" te hê. 
@irenedairyfarm 
•
•
•
#heritage 
#erfenis
#irenedairyfarm 
#realmetrhons 
#boymom
TAKE CONTROL NOW! 🩷 What an amazing initiative TAKE CONTROL NOW! 🩷

What an amazing initiative from @ghd_southafrica!!!

With every purchase of the gorgeous Limited Edition Platinum+, R100 is donated to Pink Drive to raise awareness for breast cancer.
Early detection is key! 

The limited-edition ghd pink collection styling tools include a self-check reminder so that when you style your hair, you remember to check your breasts on a regular basis.

Thank you @grh_midstream for always "taking control" of my hair so that I can focus on taking control of the things that really matter!!!

@ghd_southafrica @garyromhair
#ghdsouthafrica #ghdpink #takecontrolnow #garyrom #garyromhairdressing
Dankie @aitsa_ en @pretoria_fm vir die heerlike vo Dankie @aitsa_ en @pretoria_fm vir die heerlike voorreg om saam met julle ons Afrikaanse kunstenaars te kon vier (en vir my en @wikuserasmus_ 'n goeie verskoning te gee om op 'n "skoolaand" bietjie uit te kom😉).

En dankie aan my altyd getroue en #nextlevel "glam squad" wat my altyd op my beste laat lyk (sien tags 🖤)!!!

#realmetrhons 
#aitsas
#husbandgoals
No caption needed. 🍾🍾🍾@gdlifewine #bokm No caption needed.

🍾🍾🍾@gdlifewine

#bokmasjien
#gdlifewine 
#realmetrhons 
#rugbyworldcup2023
Progress OVER perfection... Dis die "motto" waarme Progress OVER perfection...
Dis die "motto" waarmee ek vroeër die jaar weer begin oefen het en kyk- ek is vêr van perfek af maar is dankbaar vir vordering!!!

Als te danke aan die coolste trainer (en videograaf🤣) @kaylee.birrrrch en die lekkerste gym @trainstation_gym. En... omdat ek besluit het om my eie "hero" te wees💪🏼.

Die beste van als is dat, vandat ek op my eie terme en teen my eie pas oefen, is dit nie meer 'n straf nie maar vrek LEKKER om in die gym te wees.

Vir die wat vra hoe ek oefen- hier is 'n kort "clip" van wat ek vandag gedoen het.

#progressnotperfection 
#progressoverperfection 
#myownhero
#realmetrhons 
#trainstationgym
#midstreamliving
Absolutely in love with LOVE... and my family and Absolutely in love with LOVE... and my family and my life!!!

Dankie @clive2622 en @cherie8smith dat ons saam met julle hierdie special dag kon vier!!!
Geniet jul "happily ever after"- julle is 'n beautiful paartjie. 

#thisshiphaszyld
#realmetrhons
#inlovewithlove
#familyfirst
39 voel fantasties!!! Dankie vir al die bederf, a 39 voel fantasties!!!

Dankie vir al die bederf, al die boodskappe en al die LIEFDE!!! Ek bêre elke wens diep in my hart.

Next stop... Fabulous 40🥂🥂🥂

Ps. Ek LOVE die @glare_modern_vintage "Rhona" rokkie😉
Load More Follow on Instagram

YOU CAN FIND ME ON

social media

I'LL LET YOU IN ON SOME AUTHENTIC BEHIND THE SCENES MOMENTS, STAY IN THE KNOW WITH THE LATEST NEWS AND MORE!

Facebook Instagram

JOIN THE tribe!

I hate spam too, but I love sharing inspirational and valuable content. Join the inner circle and stay in the know with all my latest events, posts, giveaways & more!

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Privacy Policy    |   © 2022 RhonaErasmus.com.
Powered by Pixal8 Media